Maskew Miller Learning
HANDWOORDEBOEK VAN DIE AFRIKAANSE TAAL
HAT
HAT woordeboek

Koop uitstekende materiaal, besoek ons winkel

Vandag se woord

Vandag se woord
Koop uitstekende materiaal, besoek ons winkel

si·ko·fant  selfstandige naamwoord | sikofante

iemand wat aan ander onderdanig is, veral aan mense wat meer invloed of mag as sy of hy het, en wat die ander dikwels onopreg vlei om gunste of ’n persoonlike voordeel te bekom; kruiper; vleier: Slegs sikofante van die regime mag nog as joernaliste praktiseer.


― OORSPRONG ―

⮪ Grieks sukon vry + phaino toon